News

DIE lewenslange vonnisse van die 23-jarige Mohammed Yaseen Claasen en Kyle Du Toit (26) vandeesweek vir afsonderlike moorde, ...
DIE Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANDF) sê drie van sy soldate is vandag (Saterdag) in die vroeë oggendure by die ...
’N VRAGMOTOR met gasbottels het op die N2-snelweg in die Hessequa-streek, net buite Albertinia, in die rigting van Riversdal ...
“ONS sal dit nooit toelaat nie, nooit ooit nie.”Dis die woorde van die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, ...
DIE Kleinvlei-polisie ondersoek ’n moordsaak en ’n saak van poging tot moord ná ’n skietvoorval gister in Devon Park, ...
Hy sê ook verder in repliek aan Oom Biza dat die PA se leiers nie die stem van God is nie en dat die party nie goddelike waardes het nie. Bougardt het hierna verwys na die PA se beleid om mense van ...
DIE vermoorde Chanelle Wilnay Plaatjies van Paarl word vanoggend (Saterdag) uit die Groenheuwel Primêre Skool begrawe.
JULIAN Jansen, senior joernalis, opvoeder en skrywer, het nou nóg ’n boek op sy kerfstok.In Augustus 2024 het die dood van ...
Die provinsiale hoof van die Valke, gen-maj. Mboiki Obed Ngwenya, het sy kommer uitgespreek oor hierdie misleidende belegging ...
HULDEBLYKE stroom in vir die legendariese SuperSport sokker en bokskommentator, Phumlani Msibi, liefdevol bekend as “The ...
FARIED Van der Schyff is gister tronk toe gepos vir die bedrog teenoor die Suid-Afrikaanse Inkomste Dienste (SARS). AO Zinzi Hani, ’n Valke-woordvoerder, het gesê die vonnis het by die Kaapse streeksh ...
DIE DA sê hy is diep bekommerd oor die “dreigende ineenstorting” van die Thabo Bester-saak. Dit volg nadat die staat klagtes ...