News
Jakkie Louw, die rocker, en Kevin Leo, die operaster, is Suid-Afrika se eie Bryan Adams en Pavarotti.
ActionSA sê hy het tydelik sy planne opgeskort om onafhanklik die liggame van drie mynwerkers uit die Lily-myn naby Barberton in Mpumalanga te haal. Die werkers is in 2016 dood toe ‘n skag van die myn ...
President Cyril Ramaphosa sal vandag met ‘n amptelike werksbesoek aan die Ivoorkus begin. Die Presidensie sê die besoek handel veral oor die Afrika-bestuurshoofde forum, wat in Abidjan sal plaasvind.
Die eerste groep van 49 wit Suid-Afrikaners wat hulle as vlugtelinge in Amerika gaan hervestig, sal na verwagting vanoggend in Washington D.C aankom. Hulle het gister op ‘n huurvlug vanaf die OR Tambo ...
Die Gautengse departement van Gesondheid sê hy is besig met ‘n proses oor die betaling van salarisse van gesondheidswerkers in hospitale. Daar is vroeër berig dat verskeie dokters, insluitend die by ...
Vyf verdagtes wat gesoek is vir ‘n reeks moorde, insluitend dié op twee polisiebeamptes, is dood in ‘n skietery met die polisie by Hammersdale wes van Durban. Hulle is gisteraand tydens ‘n ...
ATLETIEK:::Suid-Afrikaanse atlete het drie medaljes, waaronder twee goues, by die wêreldaflosbyeenkoms in Guangzhou in China gewen. Die mans 100-meter-aflosspan en mans 400-meter-aflosspan het goud in ...
Die Russiese president, Wladimir Poetin het voorgestel dat direkte samesprekings op 15 Mei met Oekraïne in die Turkse hoofstad, Istanboel, plaasvind om vrede te bewerkstellig. Poetin sê die ...
Twee van die vyf verdagtes wat aangekla word in verband met die verdwyning van die joernalis, Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdlhuli, het vlugtig in die KwaMhlanga-landdroshof verskyn. Die saak ...
Die Vryheidsfront Plus sê dit is die EFF wat ‘n bedreiging inhou vir nasiebou, nierassigheid en maatskaplike samehorigheid in Suid-Afrika, en nié gemeenskappe soos Orania in die Noord-Kaap en ...
Die EFF in die Parlement het ‘n beroep gedoen vir strafregtelike optrede teen inwoners van gebiede soos Orania in die Noord-Kaap en Kleinfontein naby Pretoria. Die party het gepraat tydens ‘n debat ...
Die polisievakbond, POPCRU, is ontstoke oor uitlatings van die voorsitter van die parlementêre komitee oor polisie, Ian Cameron. Cameron het na ‘n groep polisiebeamptes as boewe verwys. Dit volg nadat ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results