News
Jakkie Louw, die rocker, en Kevin Leo, die operaster, is Suid-Afrika se eie Bryan Adams en Pavarotti.
ActionSA sê hy het tydelik sy planne opgeskort om onafhanklik die liggame van drie mynwerkers uit die Lily-myn naby Barberton in Mpumalanga te haal. Die werkers is in 2016 dood toe ‘n skag van die myn ...
President Cyril Ramaphosa sal vandag met ‘n amptelike werksbesoek aan die Ivoorkus begin. Die Presidensie sê die besoek handel veral oor die Afrika-bestuurshoofde forum, wat in Abidjan sal plaasvind.
Die eerste groep van 49 wit Suid-Afrikaners wat hulle as vlugtelinge in Amerika gaan hervestig, sal na verwagting vanoggend in Washington D.C aankom. Hulle het gister op ‘n huurvlug vanaf die OR Tambo ...
Die Gautengse departement van Gesondheid sê hy is besig met ‘n proses oor die betaling van salarisse van gesondheidswerkers in hospitale. Daar is vroeër berig dat verskeie dokters, insluitend die by ...
Vyf verdagtes wat gesoek is vir ‘n reeks moorde, insluitend dié op twee polisiebeamptes, is dood in ‘n skietery met die polisie by Hammersdale wes van Durban. Hulle is gisteraand tydens ‘n ...
Die Valke het bevestig dat hulle met ‘n ondersoek begin het na amptenare van die staatsbeheerde busmaatskappy Great North Vervoer in Limpopo wat verbind word met bedrog en korrupsie. Die ondersoek hou ...
‘n Geskorste senior veldwagter van Skukuza in die Krugerwildtuin bly in aanhouding nadat hy wéér in verband met onwettige jag in hegtenis geneem is. Die polisie sê die 59-jarige Alfred Khosa het ...
Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê daar is geen gronde om die groep wit Afrikaners wat hulle in die VSA wil hervestig, as vlugtelinge te klassifiseer nie. Die eerste ...
Ekonome voorspel ‘n effense styging in die werkloosheidskoers vir die eerste kwartaal van die jaar. Statistieke Suid-Afrika maak more die Kwartaallikse Arbeidsmagpeiling bekend wat die amptelike ...
Die VSA en China het ‘n ooreenkoms bereik om die handelsoorlog tussen die lande tydelik te beëindig. Albei lande het ingestem om die wedersydse invoerheffings vir 90 dae op te skort. Die VSA sal die ...
Die polisie in Limpopo is op soek na twee gewapende verdagtes na ‘n vlaag gewelddadige misdade Vrydagnag by Hoveni buite Tzaneen. Volgens die polisie is sewe huishoudings aangeval en die inwoners is ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results