News

Dalk ken jy die bekende gesegde: “Niks is seker nie, behalwe die dood en belasting,” Die gesegde is ook ‘n wekroep vir huiseienaars om vir beide te beplan as hulle wil hê hul huis en ander ...
"Ek is al dikwels vertel ek is goed met alles, maar meester van niks," vertel sy met 'n glimlag. "Maar ek het later besef die res van die gesegde is die belangrikste deel - 'maar dikwels beter as ...
Die gesegde ‘die wat laaste lag, lag lekkerste’, is beslis op die Luiperds van toepassing. Hulle SA beker veldtog het op ‘n besonderse hoogtepunt afgelsuit nadat hulle die SWD Arende op ...
Volgens hom was die motief vir die aanvalle op sy lewe omdat van die bendes nie vrede wou hê nie. Hy sê sy boek is vir almal, maar veral mense wat nog in bendebedrywighede vasgevang is. “Dis ook ’n ...
Die vrug hiervan is dat Suid-Afrika vandag twaalf amptelike tale het. Maar soos die mooi gesegde in Afrikaans lui: Die skyn hiervan bedrieg. Engels staan voor in die ry van die amptelike tale terwyl ...