‘n Vyf-en-veertigjarige onderwyseres is vanoggend by haar werksplek in Algoa Park in Gqeberha ontvoer. Die polisie het bevestig dat drie verdagtes haar uit haar voertuig in ‘n ander voertuig ingedwing ...
Die Departement van Gesondheid sê sy veldtog om vyf miljoen mense per jaar vir tuberkulose te toets, kan lei tot ‘n afname van 29-persent in TB-gevalle. Die veldtog is van stapel gestuur in die ...
Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu het die aanval op gemeenskapspatrolleerders in die Marry Me-informele nedersetting in Soshanguve, noord van Pretoria, veroordeel. Vier patrolleerders is op die ...
Die Wes-Kaapse Minister van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het gevra dat die verbod op kosprodukte wat kannabis bevat, omgekeer word. Meyer sê die nuwe verbod gaan die ...
Die Wes-Kaap se departement van Maatskaplike Ontwikkelling het die Posbank se plan verwelkom om meer bedieningspunte te skep vir die vervanging van die goue Sassa-kaarte met die nuwe swartkaarte van ...
Die Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni sê die DA se teenkanting teen die begroting, hou nie verband met die voorgestelde BTW-verhoging nie. Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana ...
Die Johannesburgse Metropolisie het bevestig dat vyf verdagtes vasgetrek is vir die moord op ‘n Metropolisiebeampte in Riverside in Johannesburg twee weke gelede. Verskeie skote is op die beampte ...
Die LUR vir Finansies in Mpumalanga, Bonakele Majuba sê 31 miljoen rand wat in die vorige boekjaar begroot is, is nie deur die onderskeie departemente gebruik nie. Hy sê die geld was toegeken aan die ...
Die borgtogaansoek van tien mense wat verbind word met meer as 250-miljoen rand se bedrog by die agentskap vir maatskaplike sekerheid, is in die Lenasia-landdroshof in Gauteng tot 1 April uitgestel.
Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana sê BTW-verhogings is dalk nie die ideale maatreël nie, maar dit is ‘n poging om dienslewering in belangrike sektore soos gesondheid en onderwys te verbeter ...
Die veroordeelde moordenaar, Enoch Ndou, is in die Rondgaande Hof buite Louis Trichard in Limpopo, tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Hy is verlede maand skuldig bevind aan die moord op sewe ...
Die polisie het bevestig dat ‘n saak van moord ondersoek word, nadat ‘n man vanoggend voor die Cillié-hoërskool in Gqeberha doodgeskiet is. Volgens die polisie was die 47-jarige man ‘n ...